• What our guests say
    What our guests say

Reviews

Netjiese en veilige akkommodasie.

Baie netjiese en veilige akkommodasie. Streng veiligheidsmaatreëls! Lekker gekuier! Goed geleë om omgewing te verken.

Christine G / October 2022

Uitstekende akkommodasie met uitstekende ligging, waarde vir jou geld!!

Die verblyf in Quay West was uitstekende waarde vir geld. Ligging naby alles. Perfek ingerig!

Mike N / Oct 2022

Baie lekker gebly.

Baie lekker plekkie en veilige balkon is 'n wenner, veral as j wil sit en kop skoon maak.

Pierre P / July 2022

Baie, baie lekker gebly.

Heerlik daar gebly. Skoon, veilig en mooi huis en omgewing.

Tané T / April 2022

Worcester / South Africa

Ons vakansie was rustigheid homself.

Die woning was verskriklik netjies en verwelkomend. Alles wat ons moontlik nodig gehad het was voorsien. Die paar dae by die rivier was sielsvervrissend. Ons het gekajak, bietjie die area verken en eintlik verlief geraak op die plek. Dankie Marion vir jou fantastiese kommunikasie voor en tydens ons verblyf. Ons sal definitief weer kom kuier.

Shawn R / March 2022

Atlantis / South Africa

Very cozy and clean at affordable prices

Close to river, shops and restaurants. Equipped with everything you need. Recommend new braai grid. Friendly host and good communication.

Deon V D W / March 2022

Melkbosstrand / South Africa

Dit was so lekker om na 'n langpad in te stap by 'n veilige, netjiese blyplek - ons sal hierdie plek by enige tyd ten sterkste aanbeveel.

Marion is 'n uitstekende gasvrou, nie net laat sy jou veilig voel in 'n wonderlike netjiese bly plek nie, maar sy stuur ook vir jou inligting aan van besienswaardighede in die omgewing sowel as alle moontlike kontakbesonderhede - regtig 'n omgeepersoon.

Chris G / March 2022

Alberton / South Africa

Rus en vrede.

Ons het baie lekker gebly en lekker gerus. Die huis het iets van alles en die skottelgoedwasser was ñ bonus. 

Aneldi V N / March 2022

Paarl / South Africa

Fantasties.

Sal definitief weer terugkeer.

Lionel N / February 2022

Ravensmead, Cape Town / South Africa

Sentraal geleë vir besoeke aan die area.

Die eenheid was skoon en netjies.

Renier Z / January 2022

Alberton / South Africa